|
Unicorns wen SA Klubkampioenskappe |
|
|
|
Written by Helene Steenkamp
|
|
Sunday, 27 July 2008 |
|
SA Club Champs te Noodsburg KZN was 'n wonderlike ervaring. Baie dankie aan die Cape Unicorns Polocrosse Club wat dit moontlik gemaak het om te speel en in die proses hierdie gesogte trofee Kaap toe te bring!!
Die A-Divisie span het bestaan uit Charl du Plessis, Steven Kane, Gysbert Boonzaaier en Jan-Albert Steenkamp, Retief Steenkamp en Louw Schabort. Verloop van wedstryde: - Wen Nyati B
- Wen Umhlali A (wenners in 2007)
- Finaal @ Nyati A - Wen 29-16
Dit is slegs die 3de keer in ±35 jaar dat hierdie trofee Kaap toe kom! Die gees onder die spelers was ongelooflik. Almal was 100% gefokus en gemotiveerd - die uitslag is 'n duidelike bewys daarvan... Helene Steenkamp |